Die ventilasieskag by Beatrix-mynskag 4, buite Welkom, is versëel en gesteelde items, en dwelms is gekonfiskeer tydens ’n ...
Polisiebeamptes wat Sondagmiddag 3 November ’n klagte by ’n huis in Diazville, Saldanha, opgevolg het, is deur ’n grusame ...
Spangenberg (70) is verlede Woensdag (30 Oktober) aan kanker oorlede. Hy was in Vredenburg en Saldanha bekend vir sy grassny-onderneming, Spannies Grassnyers. Sy familie beskryf Spangenberg as ’n ...
’n Groot gees in die gemeenskap van Saldanha is die naweek oorlede. Dr. Constant Laubscher Neethling, wat jare lank in die ...
The Saldanha Bay Water Quality Forum Trust (SBWQFT), in partnership with Anchor Environmental Consultants (AEC), has released ...
Drie stappers is Maandag by die Porterville-polisie as vermis aangegee nadat hulle op die berg in die 22 Watervalle-natuurreservaat by Porterville verdwaal het.
Die peuselpakkiebedryf in die Weskus word verlam deur gerugte en sake wat by die polisie aangemeld word oor “pille” wat na ...
Die Bellville-polisie ondersoek twee voorvalle van moord nadat twee mans, onderskeidelik 18 en 40 jaar oud, op Vrydagaand 8 November omstreeks 19:30 by ’n kroeg in die omgewing van South- en ...
’n Bejaarde man van Darling, wat homself teen ’n huisrower wou verdedig, se vuurwapen is in ’n gestoei afgeneem. Die ...
Volrond en propvol bessies met geure wat enige rooiwynliefhebber sal vasvang – malbec is beslis ’n geliefde wyn en in ...
Saim Ayub het Pakistan se krieketspan Vrydag met ’n aanvallende kolfbeurt van 82 lopies (71 balle; 5x4, 6x6) tot ’n klinkende ...
Joe Schmidt, afrigter van die Wallabies, is vol vertroue dat Joseph-Aukuso Suaalii Saterdag sy man teen Engeland op ...